Brenda Marshall

Brenda Marshall
Geboorte (1915-09-29)29 September 1915
Sterfte 30 Julie 1992 (op 76)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1939–1950
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Brenda Marshall (29 September 1915 – 30 Julie 1992) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Sea Hawk (1940), Captains of the Clouds (1942), The Constant Nymph (1943), en Strange Impersonation (1946).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy